Tag Archives: erdwurmprobleme

Erdwurm “Nuwejaarsdag” het al aangebreek

Iemand het die ander dag gesê: “Dit is nog net Dingaansdag en Kersdag dan is dit weer Nuwejaarsdag.” Wat erdwurmboerdery betref het “nuwejaarsdag” al reeds aangebreek toe die winter verby is. Die rede hoekom ek sê dat “nuwejaarsdag” by erdwurms … Continue reading

Posted in erdwurmboerdery, Erdwurms, vermiculture | Tagged , , | Comments Off