Tag Archives: earthworm farming

Hoe skei jy jou erdwurms van jou erdwumkompos: Deel 2

Soos in Deel 1 van hierdie artikel het ek daarop gewys dat jy jou erdwurmkompos oes proses of horisontaal of vertikaal benader! In deel twee wil ek ‘n verdere vertikale konsep bespreek. Clive Edwards van Ohio Universiteit in die VSA het reeds … Continue reading

Posted in erdwurmboerdery, Erdwurmkompos, Erdwurms, vermiculture | Tagged , , , , , , | 1 Comment

Erdwurmboerdery proeflopie

Ek het ‘n rukkie gelede in Landouweekblad (23 Julie 2010) gelees van Mnr. Willem Joubert van Harrismith wat erdwurmkompos produseer deur van ‘n windrystelsel gebruik te maak. Die windrye word gemaak deur hooi en beesmis in lae af te wissel. … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | Comments Off