Elke vierkante meter tel
Sel: 0783343867

Ons eerste groentetuin

Ons het in die lente van 2012 ons eerste “Square Foot Gardens” op Mel Bartholomew se voorbeeld gebou. Hier volg ‘n paar foto’s wat ons deur die groeiseiseon geneem het.┬áDit was vir ons en ons oudste ‘n baie bevredigende ervaring. Hier het die idee van ‘n groentetuinklub begin ontwikkel. Die gedagte dat jy op ‘n paar vierkante meter kos kan produseer, is iets om met ander te deel.

Facebooktwitter