Elke vierkante meter tel
Sel: 0783343867

6 jaar erdwurmboerdery

Ek is al vir ongeveer 6 jaar besig met erdwurmboerdery en het al heelwat (om dit saggies te stel) ge-eksperimenteer met verskillende maniere van erdwurmboer en erdwurmkompos maak. Hier is ‘n paar foto’s van my erdwurmreis.

 

Facebooktwitter