Comments for Erdwurmboer

Comment on Kompostering Idees by voerderei
The continuous flow eathworm reactor. You say you harvest 0,5 cubic mtr at once.

How did you construct the reactor and how does the harvesting work?

I made a flowthrough myself. Its about 60 cm by 80 cm and hight is 55 cm.

I placed it on a grid. I just lift it a little from the grid and poke with an iron between grid and bin to harvest once a week. (about 10 ltrs). I feed 2 times a week about 10 ltrs precomposted horse manure. When you are interested i could send some pictures.

Comment on Erdwurmkos by Jannie Pretorius
Perdemis is ‘n uitstekende organiese bron om erdwurmkompos van te maak. Dit wil voorkom asof die mis wat jy gebruik reeds ‘n effense komposteringsproses ondergaan het. Onthou die komposteringsproses voeg waarde by die perdemis. Dus het daar geen voedingswaarde verlore gegaan nie. Jou erdwurms gaan nog die komposteringsgehalte van die perdemis nou nog meer verhoog.

Onthou dat as jou erdwurms nie gewoond is aan perdemis nie, moet hulle stelselmatig daaraan gewoond raak. Moet dus nie jou hele erdwurmhouer met perdemis volmaak nie, gooi net eers ‘n klein bietjie by en wagtotdat jy sien die erdwurms het in die nuwe voedselbron ingegaan.

Sterkte

Comment on Kompostering by Jannie Pretorius
Koot,

Erdwurms hou van vog en hitte, maar nie te veel hitte nie. In Suid-Afrika het ons in die winter ‘n gebrek aan hitte en in die somer gewoonlik te veel daarvan. ‘n Reël wat ek gewoonlik toepas is: plaas jou wurmhouer onder ‘n bladwisselende boom. In die winter kan die houer met behulp van die direkte son hitte opbou en in die somer keer die blare die direkte son af en help dit om die houer koel te hou.

‘n Ander rede wat kan veroorsaak dat die wurms uitkomplek soek, is te min suurstof in die houer. Maak seker dat dara genoeg ventilasiegate is om voldoende lug deur te laat. Onthou wurms is nes mense, hulle soek kos, water en suurstof om van te lewe.

Ek hoop die inligting help.

Comment on Erdwurmkos by Koot
Kan ‘n mens perdemis gebruik wat op ‘n hoop gelê het en warm geword het en nou koud is om vir hulle te voer of het daardie kompos alreeds sy voedingswaarde verloor?

Dankie

Koot

Comment on Kompostering by Koot
Hi Jannie,

Ek het nou die dag my wurms opgebreek en van een houer na twee houers geskuif.  Ek het hulle in die winter in direkte son gesit.  Wel drie dae nadat ek dit gedoen het, het ek gesien die wurms peul aan die onderkant by gaatjies in die drom uit.  Wat ek ondersoek instel sal ek sien dat 90% in die een drom alreeds dood is.

Toe ek my hand insteek in die ‘kos’ toe kom ek agter dat hulle houer te warm kon gewees het in die warm somer son.  Die kompos is nie self warm nie, dit is definitief die son wat dit warm gemaak het.

Kan dit die oorsaak wees?  Wat is die ideale temperatuur vir hulle om in te leef?

Baie hartseer oor my wurmpies wat ek verloor het.  Hulle staan nou weer in een houer onder ‘n boom.

Hoor graag van jou.

Koot

Comment on Kompostering by japie nel
gaaf