Monthly Archives: October 2011

Erdwurmboer se eerste erdwurmkompos ontleding

Ek gebruik die afgelope twee jaar al erdwurmkompos op ‘n klein tot medium skaal en ek kon die effek daarvan op my plante waarneem. Die rede hoekom ek my erdwurmkompos laat ontleed het is eenvoudig: ek wou meer spesifiek weet … Continue reading

Posted in Erdwurms | Tagged , , , , | Comments Off